Skip to content
Laurika Rauch
  • Tuis
  • Biografie
    • Kort biografie
    • Short biography
    • Uitgebreide biografie
    • Extended biography
  • Musiek
    • Albums
    • Speellyste
    • Liedjies en lirieke
  • Nuus
  • Media
    • Foto’s
    • Video’s
    • Pers
  • Ekstras
    • Gee terug
    • 33 Vrae aan Laurika
  • Kontak
    • Kontak
    • Contact
  • Winkel

LAURIKA
RAUCH

  • Tuis
  • Biografie
    • Kort biografie
    • Short biography
    • Uitgebreide biografie
    • Extended biography
  • Musiek
    • Albums
    • Speellyste
    • Liedjies en lirieke
  • Nuus
  • Media
    • Foto’s
    • Video’s
    • Pers
  • Ekstras
    • Gee terug
    • 33 Vrae aan Laurika
  • Kontak
    • Kontak
    • Contact
  • Winkel
Laurika Rauch Foto Album Samewerkings

[Show slideshow]
1959 - Oom Hannes Uys se kindersangring
1977 - Lid van die groep Grendel
1977 - Op die stel van 'Fyn net van die woord' met Sandra Prinsloo, Reghardt van den Bergh en my kitaarspeler, Colin Drew
1980 - Met Donald Swann, Mara Louw, Will Bernard, Joe Dunstan en Donald se dogter, by die Markteater
1980 - Met Ann Hamblin en Ferdi Uphof tydens 'n repetisie vir Encore! Brel
1981 - Hennie Aucamp se kabaret 'Met permissie gesê'
1981 - Saam met Anton Goosen vir publisiteit vir ons Staatsteater-optrede. Foto: Bob Martin
1981 - Saam met Carike Keuzenkamp, Mynie Grové en Sonja Herholdt in Rapport.
1982 - Met Leon Shuster en die 'Nik Naks'-man ter voorbereiding van 'n musiekfees op Ellispark
1983 - Met Kupido met die vrystelling van 'Jy is te dierbaar' Foto:Die Transvaler
1983 - Met Cora Marie, Kupido en Edwill van Aarde
1988 - Met Jannie Du Toit - Van Berlyn tot Bapsfontein
1988 - Van Berlyn tot Bapsfontein
1988 - Saam met Jannie du Toit in 'Van Berlyn tot Bapsfontein'
1990 - Op die Hartstog Boulevard
1990 - Met Philip Moolman vir 'Laurika op Nagskof' - Foto: Bob Martin
1991 - Andre van den Heever het die oorspronklike video vir 'Stuur groete aan Mannetjies Roux' gemaak. Hierdie foto is op Mannetjies se plaas, 'Nobelsfontein', geneem tydens die maak van die video. Die dame agter die trom is my dubbelganger vir die video. Die dogtertjie stap met die rugbystewels om haar nek waarmee Mannetjies destyds 'n betoger by 'n wedstryd 'n ligte skoppie gegee het!
1998 - Met Vusi Mahlasela vir 'Samekoms/Kopano' - Foto: Sally Shorkend
2003 - Ek en my persoonlike assistent van daardie tyd, Kelly Robinson-du Plessis en die lede van my orkes: Clinton Waring, Wouter van de Venter en Leon Ecroignard by Brighton Beach. Ons was in Londen om deel te neem aan Ukkasie in Stevenage, en het vir die dag saam uitgery Brighton Beach toe.
2004 - Hierdie is vir my 'n mooi herinnering van die vrolike dae saam met my orkeslede (1999-2004) vlnr: Wouter van de Venter (kitaar), Clinton Waring (klavier) en Leon Ecroignard (baskitaar en perkussie). Foto: Sally Shorkend.
1 2 3 ►

1976 -1979

1976 -1979

12 Photos

1980 - 1989

1980 - 1989

18 Photos

1990 - 1999

1990 - 1999

9 Photos

2000 - 2010

2000 - 2010

16 Photos

2011 - Tot nou

2011 - Tot nou

9 Photos


Tuis | Biografie | Albums | Nuus | Kontak | Winkel | T's & C's

© 2022 Laurika Rauch
Scroll To Top