Skip to content
Laurika Rauch
  • Tuis
  • Biografie
    • Kort biografie
    • Short biography
    • Uitgebreide biografie
    • Extended biography
  • Musiek
    • Albums
    • Speellyste
    • Liedjies en lirieke
  • Nuus
  • Media
    • Foto’s
    • Video’s
    • Pers
  • Ekstras
    • Gee terug
    • 33 Vrae aan Laurika
  • Kontak
    • Kontak
    • Contact
  • Winkel

LAURIKA
RAUCH

  • Tuis
  • Biografie
    • Kort biografie
    • Short biography
    • Uitgebreide biografie
    • Extended biography
  • Musiek
    • Albums
    • Speellyste
    • Liedjies en lirieke
  • Nuus
  • Media
    • Foto’s
    • Video’s
    • Pers
  • Ekstras
    • Gee terug
    • 33 Vrae aan Laurika
  • Kontak
    • Kontak
    • Contact
  • Winkel
Laurika Rauch Foto Album 1980 - 1989

1980 Ek, saam met my lieflinghond, Snuiter. Dit was 'n publisiteitsfoto vir 'n optrede vir die S-A Kunsvereniging. Foto: Robin Aldwinckle
1980 - Afgeneem vir 'n artikel in Radio en TV Dagboek
1980 Hierdie is een van die foto's in 'n reeks wat gebruik was by 'n artikel oor my as Jana Cilliers se 'spookstem' vir die reeks 'Phoenix en Kie', waarin ek 'Kinders van die Wind' gesing het.
1980 Nog 'n foto in die reeks vir ' 'n Jaar in my lewe'.
1980 Die foto het in 'Die Burger' verskyn om reklame te maak vir my optrede saam met ander kunstenaars by die Oude Libertas Amfiteater.
1981 - In 'Die ballade van 'n koningsdogter' vir Musiek en Liriek
1981 'n Jaar in my lewe - album-foto
1981 Hierdie is een van 'n reeks foto's wat Steve Cooper vir die omslag van my 'Vir Jou'-album geneem het.
1983 - Tydens 'n onderhoud vir ' Jy is te dierbaar'
1983
1983 Een van die foto's wat geneem was vir die omslag van 'Jy is te Dierbaar'
1983 Terwyl ek 'The Early morning Hangers on' sing in 'The Best of Brel'
1984 Foto: Bob Martin
1984 Nog 'n Bob Martin-foto. Bob was 'n wonderlike fotograaf en baie geliefd onder al die kunstenaars - en hy het ALMAL afgeneem.
1986
1988 By ons huis in Northcliff destyds.
1988 - Tydens repetisies vir "Van Berlyn tot Bapsfontein"
1988 - In 'Van Berlyn tot Bapsfontein'

[Show slideshow]

1976 -1979

1976 -1979

12 Photos

1990 - 1999

1990 - 1999

9 Photos

2000 - 2010

2000 - 2010

16 Photos

2011 - Tot nou

2011 - Tot nou

9 Photos

Samewerkings

Samewerkings

52 Photos


Tuis | Biografie | Albums | Nuus | Kontak | Winkel | T's & C's | My Winkelwaentjie

© 2025 Laurika Rauch
Scroll To Top