Laurika se solo sangloopbaan het, kort na 1976, met die begin van televisie in Suid-Afrika, afgeskop toe sy gevra is om te sing en toonsettings van Afrikaanse gedigte te doen vir die program Fyn Net van die Woord. In 1978 het sy Kinders van die Wind opgeneem, en toe dit in 1979 ‘n wegholtreffer word, het haar loopbaan behoorlik vlerke gekry. Die res is geskiedenis en die opwindende reis wat toe begin het, is nog steeds aan die gang …
Lees meer



Want jy staan voor my deur
Met ’n hoed en ’n jas

Laurika Rauch ft. Loki Rothman: Blou - 2016
Koop album hier

Print Friendly, PDF & Email