

Laurika se offisiële Youtubekanaal
Laurika se offisiële Youtubekanaal, waar jy ’n bietjie kan vertoef om haar video’s te kyk, toegang te kry tot haar album-katalogus, of om aan te sluit by die kanaal, is nou ten volle in gebruik by: https://www.youtube.com/channel/UCKkyPN2KOF29HX9-bEnsKig
Daar word taamlik gereeld nuwe kyk-materiaal bygevoeg. Hou gerus haar Facebook dop vir aankondigings van nuwe plasings.
Laurika’s official Youtube channel
Laurika’s official Youtube channel, where you can access her videos, album catalogue or subscribe to her channel, is available on: https://www.youtube.com/channel/UCKkyPN2KOF29HX9-bEnsKig
Fresh information and material will be added on a relatively regular basis. Visit her Facebook for announcements and new posts.