Skip to content
Laurika Rauch
  • Tuis
  • Biografie
    • Kort biografie
    • Short biography
    • Uitgebreide biografie
    • Extended biography
  • Musiek
    • Albums
    • Speellyste
    • Liedjies en lirieke
  • Nuus
  • Media
    • Foto’s
    • Video’s
    • Pers
  • Ekstras
    • Gee terug
    • 33 Vrae aan Laurika
  • Kontak
    • Kontak
    • Contact
  • Winkel

LAURIKA
RAUCH

  • Tuis
  • Biografie
    • Kort biografie
    • Short biography
    • Uitgebreide biografie
    • Extended biography
  • Musiek
    • Albums
    • Speellyste
    • Liedjies en lirieke
  • Nuus
  • Media
    • Foto’s
    • Video’s
    • Pers
  • Ekstras
    • Gee terug
    • 33 Vrae aan Laurika
  • Kontak
    • Kontak
    • Contact
  • Winkel
Laurika Rauch Foto Album Samewerkings

1959 - Oom Hannes Uys se kindersangring 1977 - Lid van die groep Grendel 1977 - Op die stel van 1980 - Met Donald Swann, Mara Louw, Will Bernard, Joe Dunstan en Donald se dogter, by die Markteater 1980 - Met Ann Hamblin en Ferdi Uphof tydens 1981 - Hennie Aucamp se kabaret 1981 - Saam met Anton Goosen vir publisiteit vir ons Staatsteater-optrede. Foto: Bob Martin 1981 - Saam met Carike Keuzenkamp, Mynie Grové en Sonja Herholdt in Rapport. 1982 - Met Leon Shuster en die 1983 - Met Kupido met die vrystelling van 1983 - Met Cora Marie, Kupido en Edwill van Aarde 1988 - Met Jannie Du Toit - Van Berlyn tot Bapsfontein 1988 - Van Berlyn tot Bapsfontein 1988 - Saam met Jannie du Toit in 1990 - Op die Hartstog Boulevard 1990 - Met Philip Moolman vir 1991 - Andre van den Heever het die oorspronklike video vir 1998 - Met Vusi Mahlasela vir 2003 - Ek en my persoonlike assistent van daardie tyd, Kelly Robinson-du Plessis en die lede van my orkes: Clinton Waring, Wouter van de Venter en Leon Ecroignard by Brighton Beach. Ons was in Londen om deel te neem aan Ukkasie in Stevenage, en het vir die dag saam uitgery Brighton Beach toe. 2004 - Hierdie is vir my 2006 - Ek sing 2007 - Saam met die Soweto String Quartet 2008 – Ek en Clinton Waring by die Oude Libertas Amfiteater in Stellenbosch 2009 - Saam met Lize Beekman in 2010 - Nog 2010 - Saam met Jannie Du Toit, Christa Steyn, Sergio Zampolli (en Beethoven!) - Brel in Brooklyn 2010 - Met Pieter Mclea en Juan Oosthuizen tydens die maak van die album 2010 - 2010 - Ek en Myra Maud op die 2011 - Met my medespelers in die musiekspel 2011 - Met Steffie le Roux in die musiekspel 2012 - Met Leon van Nierop - Regisseur tydens die produksie 2012 SKOUSPEL - Saam met Rina, Sonja en Coenie 2013 - Dorothy 60 jaar met Dorothy Masuka Zolani Mahola Karen Zoid en Brett Pyper 2013 - Tydens die verfilming van ‘Stuur Groete Aan Mannetjies Roux’- vlnr: Steffie le Roux, ek, Anna-Mart van der Merwe en Lizelle De Klerk 2013 - Sydney tydens die OZ toer - Met Louis Loock, Wessel van Wyk, Frikkie Kruger en Pieter-Jan Kapp 2013 - Met Louis Loock in Sydney 2014 - Kurt Darren staan in n Skouspel-produksie 2014 - Met Tharien Oosthuizen en Magdaleen Kruger van RSG  by die oorhandiging van ‘n goue plaat aan hulle vir RSG se aandeel in die sukses van ‘Wals, wals Willemien’ 2014 - Starlight Classics 2014 - My medalje as Minister van die Republiek van Zoid-Afrika 2015 - Met Devereaux van der Hoven-Oosthuizen 2015 - Met Elvis Blue - Hart en See 2015 - 2016 Met Bok van Blerk tydens die maak van die video vir 2016 - Met Reinhardt op Bravo 2016 - Collage van my en Loki Rothman. Ons werk saam sedert 2016 2016 - Met my begeleier Clinton Waring 2017 - met Frikkie Kruger (klank) 2017 -  Ek en Loki tree op tydens ‘Liefde by die Arena’ in Kaapstad 2017 - 18 Afrikaans is Groot. 2018 - Met Loki Rothman by die KKNK 2018  - Nog 'n foto van my met Loki Rothman by die KKNK
[Show thumbnails]

no images were found

Tuis | Biografie | Albums | Nuus | Kontak | Winkel | T's & C's | My Winkelwaentjie

© 2025 Laurika Rauch
Scroll To Top