Hart en See DVD
R125.00 Incl. VAT
Op DVD beskikbaar
’n Vertoning saam met Elvis Blue in die Atterburyteater in Pretoria.
A performance with Elvis Blue in the Atterbury Theatre Pretoria
R125.00 DVD + R100.00 Postage = R225.00
Aflewering binne maksimum 5 werksdae/ Delivery within a maximum of 5 working days
Slegs vir Suid-Afrika/ Only in South Africa.
Description
Hart en See
In 2015 het ek en Elvis Blue hierdie vertoning by die feeste en ook ander groot sentra in Suid-Afrika aangebied. Na ons laaste vertoning het ons hierdie DVD opgeneem.
Dit is die mees onlangse rekord van hoe ek oor my loopbaan van meer as 40 jaar op die verhoog opgetree het. Ek was 65.
In 2015 Elvis Blue and I performed ‘Hart en See’ at most of the annual festivals and other big venues in South Africa. After our last show we recorded this DVD.
It represents the most recent record of how I performed on stage over my career that spans more than 40 years. I was 65.
Regisseur van die DVD/Director of the DVD: Clinton Lubbe
Regisseur en teksskrywer van die vertonings/Director and text writer for the shows: Deon Opperman
Lede van die orkes/Members of the band:
Musical director & pianist: Janine Neethling
Guitars: Jaun Oosthuizen
Saxofone: Hiram Koopman
Bass: Denny Lalouette
Drums: Thinus Odendaal
Singers: Laurika Rauch & Elvis Blue
Photographer: Clinton Lubbe
Inhoud/Contents:
- Stuur groete aan Mannetjies Roux
- Seëngebed
- Die strome van die Drakensberge
- Spore
- Bly nog so bietjie
- Die hemel
- Blue skies
- Hoop in die donker
- Ek sê vir jou good bye
- Niks hang so rooi soos wingerdblaar by Hexrivier
- Vir ’n Pepermossie
- Brêkfis in Bloemfontein
- Rede om te glo
- Kyk hoe glinster die maan
- Dromer
- As ek eendag oud is
- True companion
- Op Blouberg se strand
- Toe ons jonk was
- Die nostalgie