2. Die bladmusiek van: ‘n Lekker verlang liedjie – met twee bonussnitte (E-Boek)
R80.00 Incl. VAT
SLEGS E-BOEK
Die liedjies op die album ‘n Lekker verlang liedjie:
1. Winterure
2. ‘n Lekker verlang liedjie
3. Brêkfis in Bloemfontein
4. Waterval
5. Hier tussen ons
6. Skatkiskaart
7. Die rolprent
8. Sê groete vir Triëst
9. Jy kan my kom haal
10. Sê dit
11. Blou kafee
12. Nothing’s coming out
Verwerk deur Fanie Fouché
Daar is ook twee bonusliedjies hierby:
1. Kabouterliefde en
2. Die mense op die bus
Verwerk deur Peter McLea.