Laurika Rauch – 40 jaar!

Om my 40 heerlike jare in die musiekbedryf te vier, het ek ‘n versamelstel van 15 albums gemaak. Dis alles saam in n mooi boksie met n boekie by. Daar is net ‘n beperkte, eenmalige oplaag van 1,000 stelle beskikbaar. (Daar sal nie ‘n herdruk wees nie.) Ek hoop dat dit vir jou iets sal beteken om weer onder andere die ‘Jy is te dierbaar’-album, (herbemeester! ) en al die ander eerste albums ook weer te kan hoor. Gaan loer gerus in by http://bit.ly/LaurikaRauch40Jaar om een te koop of vir meer inligting. Dankie en baie liefde Laurika 

Print Friendly, PDF & Email