
Om saam met Chris, my man, te werk aan die musiekspel ‘Stuur groete aan Mannetjies Roux’, was ‘n belewenis. Dit was vir my ook so lekker om onderhoude saam met hom te doen en om te kan konsentreer op die groot werk wat hy gedoen het om die produksie moontlik te maak. LR