2010 – The Star – Brel performed by people who understand his music

Julie 2010

‘n Resensie deur Diane de Beer na aanleiding van my en Jannie du Toit se ‘Brel in Brooklyn’-vertoning in Julie 2010 by die Brooklynteater. Dit was so lekker om weer vir die eerste keer sedert 1988 saam met Jannie te werk !

Laai PDF af (PDF, 91KB)