Diane de Beer skryf oor my vertoning saam met die UP Simfonie-orkes. Die studente het pragtig gespeel en dit was so lekker om saam met so ‘n groot orkes te werk. LR