2006 – Vrouekeur – Laurika wil net vermaak

Christiaan J de Swardt het oor die jare ‘n groot bydrae gelewer tot my loopbaan met die reklame wat hy vir my en baie ander kunstenaars gegee het. Hy is ingelig en betrokke en weet wat aangaan in die plaaslike musiekbedryf. LR

Laai PDF af (PDF, 261KB)

Print Friendly, PDF & Email