2006 – Volksblad – Rauch-faktor gaan vir Laurika oor ander sangers

Die Rauch-faktor was opgevoer by die Volksblad kunstefees in 2006. Anton Goosen, Koos Kombuis, Valiant Swart, Coenie de Villiers en Lucas Maree het saam met my opgetree. LR

Laai PDF af (PDF, 152KB)

Print Friendly, PDF & Email