2005 – Beeld -’Plakboek’ vier die lewe in fyn afgewerkte vertoning

Om Plakboek saam met Amanda Strydom, Janine Neethling en Peter McLea te kon doen was vir my ‘n sonderlinge ervaring. Hannelie Booyens, nog iemand wat regtig betrokke gebly het by die Afrikaanse musiektoneel oor die jare, het ‘n mooi stuk oor ons produksie geskryf. LR

Laai PDF af (PDF, 76KB)