2003 – The Cape Argus – Show soothes ears, mind and soul

Elke keer as ek in die Kunstekaap-teater optree is dit vir my ‘n belewenis. Daar is ‘n atmosfeer daar en die omstandighede is so optimum, dat dit ‘n kunstenaar help om sy/haar werk die beste te doen wat hy/sy kan. Hierdie was ‘n solo-vertoning saam met my gereelde orkes wat bestaan het uit: pianis, Clinton Waring; kitaar, Wouter van de Venter en baskitaar en perkussie, Leon Ecroignard. LR

Laai PDF af (PDF, 110KB)

Print Friendly, PDF & Email