
Mariana Malan het gehou van wat ek en Gerrie Jamneck met die drie manne se Drie van die Beste, Three of the Best – Millenium-produksie gedoen het. Ek kan die versekering gee dat daar baie gelag was terwyl ons gerepeteer het. Gerrie is ‘n hoogs onderskatte regisseur. Ek wens sy wil meer produksies hanteer. LR