Diane de Beer het vir my oor die jare geweldig aangemoedig met haar eerlike resensies oor my werk. Sy is altyd ewewigtig en sy sê en motiveer duidelik wanneer sy nie van iets hou nie. Baie kunstenaars voel so oor haar. LR