1994 – Sunday Times – When simple songs rise to touch a nation

Barry Ronge het baie mooi geskryf oor my optrede Laurika sings Brel, nog by die After Dark in Pretoria, voordat hy afgebrand het. David Taljaard het my meesterlik begelei. Dit was so ‘n groot verlies vir almal toe die bekende teaterrestaurant nie meer daar was nie. LR

Laai PDF af (PDF, 168KB)

Print Friendly, PDF & Email