1994 – Sarie – Holland ontdek ons Laurika

Lydia van der Merwe skryf na aanleiding van my optrede in Desember 1993 in Utrecht voor bykans 13,000 mense. Ek het ondermeer Moenie weggaan nie saam met die Metropole orkes gesing.LR

Laai PDF af (PDF, 303KB)