1990 – Rapport – Op reis met Laurika

Barrie Hough het hierdie produksie beskryf as ‘n ‘vars wind deur Afrikaanse musiek’. Barrie kon so lekker entosiasties raak as hy van ‘n produksie gehou het. Pieter Swanepoel het ‘n teks geskryf wat my beperkte toneelspel-vermoëns tot die uiterste getoets het. LR

Laai PDF af (PDF, 130KB)

Print Friendly, PDF & Email