1984 – The Star – Absolutely magical concert from a polished performer

Dit is resensies soos die een, wat vir my aangemoedig het om steeds harder te werk aan my verhoogoptredes. Ek se dikwels dat dit in my verhoogoptredes is dat ek voel ek ten beste tot my reg kom as kunstenaar. Dick Turpin – ek onthou hom as ‘n forse, formidabele man – het ‘n positiewe bydrae gelewer tot my loopbaan. Hierdie resensie is na aanleiding van ‘n solo-optrede saam met Wessel van Wyk in die Roodepoortse Stadsteater in 1984. LR

Laai PDF af (PDF, 130KB)

Print Friendly, PDF & Email