1983 – The Star – Rauch – a new direction

Roger Dean het oor my optrede in The Best of Brel geskryf. Hierdie was die tweede Brel-produksie van Kushlick. Ek en Taubie Kushlick het mekaar die eerste keer ontmoet op die aand toe ek saam met Donald Swann by die Markteater opgetree het. Taubie het my blykbaar van kop tot toon op die verhoog bekyk en vir mense gevra: ‘Who is this boeremeisie?’ Sy het my altyd daarna haar Boeremeisie genoem.

Laai PDF af (PDF, 172KB)

Print Friendly, PDF & Email