1979 – Rapport – En hoor jy die magtige dreuning

Stephan Bouwer, wat die artikel geskryf het, was, saam met Merwede van der Merwe en Rosa Keet, een van die belangrikste stukragte agter die groei van die nuwe Afrikaanse lied, asook die ontwikkeling van die groot oes van nuwe Afrikaanse kunstenaars, soos Anton Goosen, Louis van Rensburg, Jannie du Toit, Clarabelle van Niekerk, ek, en ‘n bietjie later – David Kramer, Coenie de Villiers, Anneli van Rooyen, Amanda Strydom en nog vele meer. LR

Laai PDF af (PDF, 2.23MB)

Print Friendly, PDF & Email