1979 – Die Vaderland – Jana se ‘sangstem’ is nie onder maatemmer

26 Julie, 1979

In hierdie artikel word daar vir die eerste keer verwys na die feit dat Jana Cilliers, wat die rol van ‘n kabaretsangeres in Phoenix en Kie sou vertolk, nie haar eie singwerk gedoen het nie en dat ek die ‘spookstem’ was wat vir haar gesing het. LR

Laai PDF af (PDF, 142KB)

Print Friendly, PDF & Email