2009 – Huisgenoot – (Ver)hoogmode

Aubrey Johnsson het hierdie foto geneem. Miskien kan ek verklap dat ek en Jenny nie saam in die ateljee was nie! Haar foto is later bygelas. Oortuigend, ne? Dit is vir my n mooi uitrusting wat sy vir my gekies het. LR

Laai PDF af (PDF, 125KB)