2004 – Rapport – Voor op die wa vrae

Ek wonder of Theunis Engelbrecht ooit die erkenning gekry het wat hom toekom vir die uitstekende joernalistiek wat hy gelewer het oor die jare, veral met betrekking tot die plaaslike musiekbedryf. Ek dink nie so nie. Hier het ek vir hom verduidelik waarom ek, as ek ooit ‘n outobiografie sou skryf, dit die titel Nie as ek sing nie sou gee. LR

Laai PDF af (PDF, 114KB)