
Jan-Jan Joubert het vir my baie mooi geskryf oor ‘n vertoning wat my na aan die hart lê. Die vertoning was saamgestel met behulp van ongelooflik baie insette deur my orkes, wat bestaan het uit Clinton Waring, Leon Ecroignard en Wouter van de Venter. Al moet ek dit self sê – ons het nogal ‘gekook’ daardie jaar. LR