2001 – Die Burger – Kultuur maak oop en musiek kom in

Hannelie Booyens skryf baie mooi oor Ons kruis paaie, waarin ek opgetree het saam met Denise Jannah, Stef Bos, David Kramer, Taliep Petersen, Ray Phiri, Koos Kombuis en Frank Boeijen. Die produksie was saamgestel op die inisiatief van Marieta Channell, wat toe by Oude Libertas was. LR

Laai PDF af (PDF, 138KB)

Print Friendly, PDF & Email