
Hierdie brief was aan Die Beeld deur dr. Josef de Beer geskryf na aanleiding van ‘n berig in Beeld (sien hier onder) oor die feit dat Radio Pretoria my vir ‘n tydperk ophou speel het omdat ek saam met Vusi Mahlasela opgetree het in Samekoms/Kopano. Later was die verbod weer gelig en ek het sedertdien reeds ‘n hele paar onderhoude oor Radio Pretoria gedoen en ek is dankbaar dat hulle my musiek gereeld speel. LR