
Ek het oor die jare hier en daar so ‘n bietjie verdwyn van die verhoog af – twee keer om my pragtige twee kinders te kry en hulle deur die eerste jaar na hulle geboortes ten volle te beleef sonder om te werk, en soms omdat ek ‘n blaaskans wou vat om weer nuwe krag en idees te kry … ek wou ook vir my gehore ‘n blaaskans gun! Diane de Beer skryf oor Moontlikhede. LR