
Phillippa Breytenbach skryf oor Chris Torr (my man) se liedjies op my 1990 album – Stuur groete aan Mannetjies Roux. Tot op hierdie stadium sou hy Op Blouberg se strand, Miekie en Die Ballade van Jakob F de Beer geskryf het vir Encore! Laurika, my vorige album. Vir hierdie album het hy ook, afgesien van die titelsnit, Kyk hoe glinster die maan nuut geskryf. LR