
Ek en ons tweejarige seun, Simon. Ek het nie die kinders baie blootgestel aan die kalklig nie, maar in die ‘Ek wil vir jou’ video van drie jaar later, het Simon, toe nog skaars vyf jaar oud, die rol gespeel van my seuntjie. Dis vir my ‘n baie besondere herinnering om van hom te hê. LR