
Hierdie is een van ‘n reeks foto’s wat geneem was vir my derde album, Vir Jou. Keur het ‘n volbladfoto gepubliseer met die openingswoorde van die Rosa Keet/ Clarabelle van Niekerk-liedjie, aangehaal: “Vir jou wens ek ‘n son wat liggies oor die aarde stap en daar lieflik blom”. LR