Roodepoort: Laurika by die Roodepoort-teater

Roodepoort: Laurika tree vir Optog! by die Roodepoort Theatre op

2019-07-10

Venue: Roodepoort Theatre

Kaartjies: iTickets

Vir Laurika is dit ‘n soort tuiskoms om betrokke te wees by Optog! en sy sien geweldig daarna uit om hierdie pragtige inisiatief te ondersteun. Die uitgangspunt van Optog! is om gevestigde kunstenaars se musiek na die mense te neem – soms na kleiner plekke, waar die Kunstenaars dalk jare tevore laas opgetree het en waar die organiseerders sal help om toerusting weer in ere te herstel, en soms in gevestigde venues. Laurika se begeleiers op klavier is onderskeidelik Clinton Waring en Matthys Maree.

Aanvangstyd: 19h30

Print Friendly, PDF & Email