Robertson: Rietvallei wynlandgoed-optrede

Robertson: Laurika en Loki tree op by Rietvallei Wynlandgoed

2018-11-03

Venue: Buitelug by tafels op die landgoed

Kaartjies is verkrygbaar by Robertson Apteek en Rietvallei Wynlandgoed.

Koste: R200 pp

Tel: 023 626 3596/ e-pos: info@rietvallei.co.za

Loki begelei Laurika op die kitaar met haar bekende en ook nuwe liedjies, en doen ook n paar opwindende kitaarsolo’s

Aand begin: 18h00 vir gesellige verkeer, wynverkope, bring eie etes. Vertoning begin: 20h00

Print Friendly, PDF & Email