Oudtshoorn: Laurika by die Burgersentrum

Oudtshoorn: Laurika tree vir Optog! (in samewerking met die KKNK) by die Oudtshoorn Burgersentrum op

2019-09-04

Venue: Oudtshoorn Burgersentrum

Kaartjies: iTickets

Ek sien baie daarna uit om na baie jare weer in Durban op te tree. Dis vir my ‘n soort tuiskoms om betrokke te wees by Optog!. Die uitgangspunt van Optog! is om gevestigde kunstenaars se musiek na die mense te neem – soms na kleiner plekke, waar die Kunstenaars dalk jare tevore laas opgetree het en waar die organiseerders sal help om toerusting weer in ere te herstel, en soms in gevestigde venues. My begeleier op klavier is Matthys Maree. Haar beperkte oplaag spesiale gedenkstel – ‘Laurika Rauch – 40 Jaar’ – wat bestaan uit 15 van haar albums – ‘n versamelaarsitem en ‘n erfstuk – sal ook by die vertoning te koop wees. Daar is ‘n baie beperkte hoeveelheid van die 1,000 oplaag nog beskikbaar.

Aanvangstyd: 19h30

Print Friendly, PDF & Email