Festival voor het Afrikaans, Amsterdam

Festival voor het Afrikaans, Amsterdam

2018-09-22
2018-09-23 en
2018-09-23
Expozaal, de Brakke Grond, Amsterdam
Kaartjies is by https://www.festivalvoorhetafrikaans.nl/info-kaarten/ en

https://www.brakkegrond.nl/agenda/festival-voor-het-afrikaans

Laurika tree op saam met Loki Rothman op kitaar vir die eerste twee vertonings en by die Wasgoedlyn Finale saam met verskeie ander kunstenaars wat ook gaan optree by die fees.

Programinligting: https://www.festivalvoorhetafrikaans.nl/programma/

Tye : 20h00/22 Sept, 14h30/23 Sept en 20h00/23 Sept (by die Wasgoedlyn Finale)

Print Friendly, PDF & Email