2001 – Argus Tonight – Celebrating differences

Rafiek Mammon skryf oor Ons kruis paaie. Dit was iets besonders om deel te wees hiervan. Ek en Denise Jannah het met hierdie samewerking baie goeie vriende geword en ons is nog greeld in kontak met mekaar. Ek wens sy kan meer geleentheid kry om in Suid-Afrika op te tree. LR

Laai PDF af (PDF, 68KB)