Gordon is nie meer met ons nie. Hy was ‘n uiters meelewende mens en ‘n resensent wat mooi goed oor my werk kon sê maar dit ook duidelik sou stel as hy nie van iets gehou het nie. LR