1992 – Kalender – Laurika Rauch van internasionale gehalte

After Dark het vir my en baie ander kunstenaars die geleentheid gegee om binne ‘n betreklike veilige omgewing ons vlerke te sprei en dinge uit te probeer op ‘n lojale gehoor. Ek mis After Dark vandag nog. daar is nie iets soortgelyks in Pretoria vandag nie. George Claasen het geskryf oor my vertoning in 1992. LR

Laai PDF af (PDF, 106KB)

Print Friendly, PDF & Email