1988 – Business Day – Out of Bapsfontein

John Michell praat met Stephan Bouwer oor Van Berlyn tot Bapsfontein. Stephan was ‘n mensch wat vir my geweldig baie beteken het in my loopbaan. Hy was soms ‘n patroon, en soms ‘n barometer en ‘n klankbord vir wat ek probeer doen het. Hy het vir my geweldige goeie geleenthede geskep om te ontwikkel as kunstenaar. LR

Laai PDF af (PDF, 177KB)

Print Friendly, PDF & Email