1985 – Beeld – Laurika betower die Belge

Hierdie artikel het in Beeld verskyn terwyl ek in die Lae Lande was vir die toer deur België. Ek onthou die Gentse vertoning goed – daar was ‘n besonderse atmosfeer die aand, en ek het op die vloer, baie naby aan die gehoor opgetree. Hulle het by tafels gesit en ek kon as ‘t ware tussen hulle deurloop en sing. Wessel van Wyk het pragtig gespeel vir my. LR

Laai PDF af (PDF, 97KB)

Print Friendly, PDF & Email