1981 – Rapport – Laurika probeer iets anders

Johan Pieterse skryf oor die vrystelling van Jy is te dierbaar. Die album het gemengde reaksie uitgelok. Kupido het bykans al die liedjies geskryf en die produksie het definitief ‘n country-aanslag gehad – iets waarmee gehore my nie vantevore, of ooit weer daarna – kon vereenselwig nie. Wie nie waag nie, wen nie! LR

Laai PDF af (PDF, 136KB)