12 Julie, 1981
Die Rapport het ‘n foto van Carike Keuzenkamp, Mynie Grové, myself en Sonja Herholdt bymekaar geneem. Die fotosessie was groot ‘sports’. Kyk net hoe mooi is almal se tande! LR