1980 – Radio en TV Dagboek – Ons eie Laurika sing Brel!

14-20 Julie, 1980

Antoinette Snyman skryf in Radio en TV Dagboek. Ek het vir ‘n tydperk in die tagtigerjare ook vir Radio en TV Dagboek geskryf, deur die platerubriek te behartig. Ek het my rubriek Klinkgoed genoem. LR

Laai PDF af (PDF, 742KB)

Print Friendly, PDF & Email